Dragonfly
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Greyton Circle, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dragonfly is 'n selfsorg-eenheid in Sunward Park, Boksburg, wat gemak en warmte bied met sy ryk kleure, tekstiele en uitnodigende atmosfeer.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, wat gaste van basiese selfsorggeriewe voorsien. Gaste kan die lieflike patio met sitplek geniet, wat 'n rustige plek bied om te ontspan en af te skakel.
Die eiendom is omring deur groen en lok 'n verskeidenheid voëllewe, wat gaste toelaat om voëlgesang tydens hul verblyf te geniet.
Bykomende geriewe sluit in gratis koffie en beskuit vir 'n oggendbederf. Gaste kan ook rustig stap in die nabygeleë Village Park, geleë in Nicholsonstraat. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Greyton Circle, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Greyton Circle, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang