Successfully reported
+134

Drakensberg Mountain Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepersrust Farm, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die Noordelike Drakensberge op 'n krans met 'n uitsig oor die Drakensberg en die Malutiberge.

Die verblyf bestaan uit 'n lodge met 4 kamers op die boonste verdieping en 5 kamers op die onderste verdieping met aandete en ontbyt ingesluit.

Die lodge het 'n kroeg, 'n sitarea, eetarea en 'n toegeboude stoep met 'n panoramiese uitsig oor die Sentrale en Noordelike Drakensberg, die Amfiteater en die Royal Natal Nasionale Park.

Dit is die perfekte keuse vir individue, gesinne en groepe waar hulle die majestueuse Noordelike Drakensberg kan ervaar, óf as 'n selfsorgopsie, óf met alle etes ingesluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

PAUL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Scheepersrust Farm, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Drakensberg Mountain Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepersrust Farm, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613a00a7e1d744b239316f2246297752320261d83ad3a379ed82e15f1447623dccd9fc472f5b6c6d6ca6b1fea13f41ee713b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Scheepersrust Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.570323129436 29.136922359466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang