Successfully reported

Dream Beach Standard Chalets

Selfsorg
Chalets
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eiendom beskik oor 10 knus chalets met slaapplek vir 2. Elke chalet is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe in elke eenheid sluit 'n klein yskas en 'n ketel in vir gerief. Badhanddoeke word voorsien, en lugversorging verseker gemak gedurende warmer dae. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met 'n stoof, klein oond, mikrogolfoond, broodrooster en kookbenodigdhede. Maaltye kan geniet word by die gedeelde eetarea of buite by die gemeenskaplike braaigeriewe. Die eiendom beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad en tuine.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Gemeenskaplik
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Vrieskas
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Vuurwerke en rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Spoel asseblief sonbrandolies en -losies af voordat u die linne gebruik, aangesien dit vlekke kan veroorsaak. Enige gevlekte of beskadigde linne sal op die gas se koste vervang word, afgetrek van die breekskadedeposito.
Stilteure word tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf.
Die gemeenskaplike swembad is nie omhein nie. Gaste word versoek om versigtig te wees en te alle tye toesig te hou oor kinders en nie-swemmers.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Maak asseblief seker dat gasoonde en braaiers na gebruik afgeskakel is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ponta Malongane Road, Ponta do Ouro, Matutuíne, Maputo Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56fdfe0d0be3730d45beaab42a76e2721f70ac31041860d0d120cdec93780a751e57e17a80a4648012b1d83c1df080b5ea64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) Ponta Malongane Road Ponta do Ouro Maputo Province 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -26.820024973033 32.883528485497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang