Successfully reported
+37

Driehoek Mountain Retreat

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Driehoek Mountain Retreat skuil op 'n skilderagtige plaas teen die hange van die berge naby die dorpie Haenertsburg, in Magoebaskloof-streek. Hierdie opvallende pragtige streek lê aan die voet van die Drakensberge bergreekse en staan bekend as voetslaanland, met skouspelagtige natuurskoon en woude.

Die bekoorlike kothuis beskik oor 4 goed ingerigte slaapkamers wat 12 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer, met 'n kaggel, het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed en bied besonderse uitsigte oor die berge. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 1 dubbelbed het en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n koninggrootte-bed. Die leefarea bied ekstra slaapgeriewe in die vorm van 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat tussen die slaapkamers gedeel word.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 3 yskaste, stoof, oond, 'n Breville-koffiemasjien, ketel en mikrogolf. Bykomende geriewe sluit 2 braai-areas, 'n rugsteunkragopwekker en 2 TV-areas met toegang tot DStv in.

Gaste kan bergfietsry, talle voetslaanroetes en voëlkyk op die plaas geniet terwyl doendinge om in die omgewing te ervaar visvang, kloofry, jenewer- of bierproe, swem, ritslyn, kanovaart, kunsvlieghengel en sterrekyk insluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Machel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Driehoek Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb080beeff61d439cb0d9501681b96c23c26c1573ebbeaee48abdb091356bd759dfdb0fefc1a5420ab88f0785238892a78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 G16 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -23.927321 30.00582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang