Successfully reported

Driehoek Mountain Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Elné P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties! Ons het ons tyd by Driehoek Mountain Retreat vreeslik geniet. Dit was skoon, goed ingerig, met die beste uitsig. Sal beslis weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisl P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Lovely memories with lots of friends and family. Driehoek is located in a magical spot overlooking the Magoebaskloof Mountains. It is one of the few properties in the area that can host 12 people easily. The house and kitchen are equipped with everything that you would expect from a home - easy to entertain and cook for large groups. The bathroom situation is unique as none of the rooms are en suite, but there are enough bathrooms to easily take turns with large groups. The view, gardens and surrounding natural forests and plantations are spectacular! My children call this property the fairy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Lekke. Pragtige plek. Awesome views.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debré O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Wonderlike plek met 'n pragtige uitsig. Nooit koud gekry nie, orals kombersies en hout vir vuur en kaggel. Baie dankie. Jammerte daar is nie WiFi nie. Ons was ook so paar keer sonder elektrisiteit, maar daar was darem voorsiening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri S
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Elke sent werd! Ongelooflike uitsig! Die huis is goed toegerus en die diens uitstekend! Ons 12 het gerieflik gekuier in die ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Machel
Driehoek Mountain Retreat
Dit was n voorreg om die bruidegom en geselskap te vestig vir die naweek en lekker om dit met hulle te kon deel. Hulle het Driehoek met respek hanteer en hulle was baie netjiese en konsiderende gaste.

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Pragtige stuk grond met beste uitsig. Wonderlike tyd saam met vriende en familie gehad. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam en die huis het alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek van die stad af. Ons het craft bier geniet en ook lekker fietsgery. Sal aanbeveel vir groter groepe wat kwaliteittyd saam wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Great break-away for quality time with family. Loved this place! It's the perfect set-up for quality time spent with family and/or friends and retreat is an accurate description indeed. The house features several living rooms and outside dining areas to unwind as well as a bar and great braai area with a view. The rooms are immaculate with quality bedding and beautiful design. The location is great with surroundings to explore and enjoy. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Machel
Driehoek Mountain Retreat
Ansa and family attended a family wedding in Magoebaskloof. My Driehoek Staff experienced them as considerate and very neat guests. It was a pleasure to host them and they are welcome back any time!

Shani V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Rus vir die siel! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die huis het als wat mens nodig het en die ligging is fantasties. Die eienaars is ook baie vriendelik en vinnig om te help met enige iets. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Machel
Driehoek Mountain Retreat
Shani en groep was wonderlike gaste en het on Retreat met respek hanteer. My personeel het hulle geniet en hulle is enige tyd weer welkom by Driehoek!

Marieta G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2019

Lieflike, goed toegeruste woonplek. Hierdie is vir seker die beste ervaring wat ons al gehad het met verblyfreëlings. Die plek is alles en meer wat ons verwag het. Alles wat jy dalk mag nodig hê is daar, soos spesifieke glase, opdienbakke vir peuselhappies tot badskuim. Die tuin en huis word uitstekend instandgehou. Dit is beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Machel
Driehoek Mountain Retreat
Marieta hulle was great gaste en hulle is enige tyd welkom by Driehoek!

Lukas En Milda O
Kort verblyf
4.6
Apr 2019

Ongelooflik mooi! Driehoek Mountain Retreat is verreweg een van dié mooiste, bekostigbare plekke waar ons nog gebly het. Die omgewing is pragtig, alles wat nodig is en die huis is perfek geleë. Kommunikasie met die eienaar was 'n probleem. Telefoon word nie geantwoord nie en ook nie e-posse nie. Die opsigter en sy vrou, Ester en Frans, was baie behulpsaam en het ons baie gehelp. Ek sal hierdie plek net vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Machel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb080beeff61d439cb0d9501681b96c23c26c1573ebbeaee48abdb091356bd759dfdb0fefc1a5420ab88f0785238892a78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 G16 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -23.927321 30.00582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang