Successfully reported

Driekwartblou Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tessa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

N stukkie hemel in die Karoo. Driekwartblou is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Ek is bly julle het julle verblyf geniet, Tessa! Groete, Carina

Tuane P
1 nag
5.0
Okt 2025

Onbeskryflik lekker en mooi! Ek sal Driekwartblou beslis vir enige iemand aanbeveel. Die selfsorg eenheid was silwerskoon, baie smaakvol gedoen, en het als wat mens nodig het. Die views is ook ongelooflik! Dis gasvrou is dierbaar en is deel van die rede waarom ek weer en weer hier sal bespreek. Sy laat jou so ou vriende voel sonder om inmengend te wees. Absoluut die geld en die ry werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dit was so lekker om jou te ontmoet, Tuane! Altyd lekker om te sien iemand geniet die natuur en die stilte so. Sien uit om jou weer by ons te ontvang. Carina

Nita T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Pragtige plek wat uitkyk oor die dam, netjies en waarde vir geld. Absoluut pragtige plek wat uitkyk oor die dam. Skoon en netjiese geriewe. Ons beveel die gastehuis beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dankie vir jou resensie, Nita! Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Carina

Frederik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stay for us and our doggo. Will visit again. The stay was lovely. Peaceful place and took really good care of us, and the supper we had was amazing. Even our doggo loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Was lovely to meet you, Frederik! Until next time... Carina

Naomi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hierdie gasvrou het ons met ope arms en 'n wonderlike maaltyd ontvang! Fantastiese verblyf, vyfster ondervinding, met die beste maaltyd, asemrowende uitsig oor die dam met wild!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Ek waardeer jou mooi resensie, Naomi! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Groete, Carina

Irene F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended pet friendly stay! Carina is a wonderful host. The cottage is very comfortable with everything we needed for our overnight stay on our way to and from the Cape, with the added bonus of being pet friendly, so our miniature schnauzer could enjoy the break from being in the car. Unbelievable scenery and very peaceful. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
It was lovely to get to know the two of you, Irene! Thank you for taking the time to write the review. Carina

Mav W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Driekwartblou is 100% wonderlik. Dit was wonderlik om die Gariepdam-area te verken en Driekwartblou Gastehuis is die perfekte plek om oor te bly. Ons het 'n pragtige sonsopkoms oor die dam sommer van ons bed geniet saam met baie gesang van vele voëltjies. Die kamer was gemaklik en ruim en die kombuisie het als wat mens nodig het. 'n Heerlike stort ook. Ons sal graag teruggaan vir meer as een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet, Mav. Baie dankie vir die mooi resensie. Groete, Carina

Sonja N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons het net oornag, maar gaan definitief ons halfpad oornag plekkie word. Baie lekker gebly. Was stil en rustig. Mooi omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, Sonja. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete tot volgende keer! Carina

Craig C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome place - warm, friendly host. Carina made us feel welcome from the minute we arrived till we departed! Her hamburgers and bobotie are definitely recommended. The place is tastefully decorated and we loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Thank you so much for the kind review, Craig. It was lovely to have you. Kind regards.

Marizanne L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal vir seker weer gaan kuier. Die plek is 'n juweel. Ons het baie lekker geslaap. Die linne en beddens was puik gehalte en die gasvrou was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dankie vir jou resensie, Marizanne! Ek is baie bly julle het die verblyf by ons geniet. Tot volgende keer! Carina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fc41740cd18ffd6a874003dfb0f7a6d11a1b01fb2edbd613ee8bd9f153fd7f77db49285458171d68e4afddbd0a0197865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.730165761818 25.640587315546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang