Driftwood
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Driftwood is 'n bekoorlike huis in Port Alfred wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, net 'n kort entjie van die strand af. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 9 gaste kan akkommodeer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Daarbenewens sluit die huis 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank in. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, 'n wasbak, en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die eetarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke in.
Die vermaaklikheidsarea sluit 'n ingeboude braai, sitplek, 'n kroegarea en 'n pyltjiebord in wat oopmaak na 'n dek met verre see-uitsigte. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Weald Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang