Drop Anchor
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R680R510 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Drop Anchor bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisigers, aangesien dit 'n klipgooi van die strand af geleë is.
Hierdie knus eenheid kan 'n maksimum van 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Daarbenewens sluit hierdie eenheid 'n staande waaier en 'n koffiestasie in, wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar, maar stroming word nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die verblyf nie selfsorggeriewe of 'n TV het nie.
Gaste het volle toegang tot die tuin, wat braaigeriewe in die skaduwee bied. 'n Uitkykdek is ook beskikbaar, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 33 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Drop Anchor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang