Successfully reported

Drostdy Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Marika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was baie lekker. Baie lekker gebly. Personeel ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Baie netjiese en skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Warm en netjies. Vriendelik en skoon en baie behulpsaam. Kos was ook heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Nice and accommodating. Although short, it was very nice. The owners and staff were very friendly and they made you feel welcome. I loved the history of the accommodation that they display at the reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
5.0
Apr 2025

Wolmaranstad se enigste keuse vir verblyf. Wanneer dit kom by Wolmaranstad, is daar letterlik net een plek om te bly. En gemaklik ook nog, reg langs die hoofroete. Ek sal in die toekoms net hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

'n Gerieflike plek om die aand meer af te sluit. Baie lekker gekuier en geët by die Wijn Tuin. Heerlik geslaap, dankie! Pragtige ou huis en meubels. Fantastiese ligging langs die N12 en kamer was rustig/stil. Sou net aanbeveel dat julle by die koffiestasie iets beter kry as Ricoffy.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia B
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie professioneel en gemaklik. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Baie aangenaam. Alles het aan verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf R
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Outydse bekoring, netjies, skoon en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2025

Teleurstellend en swak. Teleurstellend. Baie swak kwaliteit handdoeke. Ons kon nie die WiFi gebruik nie en die TV het ook nie gewerk nie. Die gasvrou was glad nie behulpsaam nie. Daar was ook harde musiek tot laat vanaf die kuierplek langsaan. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Leask Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa197a83319dc2fd7deda8b7b64ff05c54ffc51af222ee7726211db881b0f4b548b71eccf2ce1ca809464ec5ef4c5a8d5d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4 Leask Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.197660809407 25.985716137434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang