Successfully reported
+26

Duck's Nest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Station Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Duck's Nest is 'n gemaklike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Malelane. Slegs 8 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin, is dit die perfekte basis om die Laeveld en die Panorama-roete te verken. Die grense van Mosambiek en Eswatini (Swaziland) is ook net 'n kort rit weg.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het enkelbeddens, en die derde het 'n rusbank geskik vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, gasoond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv in. Warm water word voorsien deur gasgeisers. Die sitkamer het lugversorging, en veilige parkering is beskikbaar.

Die eiendom is toegerus met sonpanele, 'n omsetter en batterye, wat alles behalwe die lugversorging toelaat om tydens beurtkrag te funksioneer. Plafonwaaiers is aan die omsetter gekoppel en sal aanhou werk tydens kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Station Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Duck's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Station Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA556d127d637365c097fcad4c264d2b0de3c54a627d2b1d18d6e70d25c92080880919c471e4b597633807af24ae87e2ecf13d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 17 Station Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.496236442728 31.50886802632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang