Successfully reported
+25

Duke & Duchess Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Drakensberg Avenue, Waterkloof Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Square en ontwikkeling, die Uniegeboue, Pretoria Buiteklub, die Universiteit van Pretoria en UNISA is in die onmiddellike omgewing.

Die hotel het 8 individueel-versierde en luukse suites. 3 van die suites is geskik vir selfsorg. Al die suites het 'n stylvolle Franse/Engelse gevoel en is gemeubileer met oudhede en kuns van die eienaars se privaat versameling.

Ander geriewe sluit die netjiese tuine waarin jy kan ontspan, die privaat ontspanningsareas, 'n privaat sitkamer met asemrowende uitsigte oor die oostelike dele van Pretoria, 'n formele sitkamer met oudhede, welige stoffering en 'n impossante kaggel. Daar is ook onderdakparkeerplek en afstandbeheerde toegang.

Waterkloof Park is en van die stad se voorste en mooiste woonbuurte. Hierdie gewilde omgewing is uiters gewild, netjies en boomryk. Die meeste van die huise is luuks en het pragtige tuine. Daar is ook baie goed om te sien en te doen in die omgewing: gholf, museums, teaters, erfenisgebiede en die Nasionale Dieretuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Koos S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik oornag. Ons is vriendelik ontvang en gehelp met ons tasse na ons kamer. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik, met 'n stoepie na buite. ...
Sien meer
Mrt 2025
Marizle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik, behalwe my man kon nie krieket kyk nie. Mooi plek! Heerlike ontbyt!
Des 2024
Vanessa T
Saam met vriende
5.0
I like your style. Heerlik en gesofistikeerd geslaap.
Jun 2024
John G
Saam met lewensmaat
4.2
Goed. Kamer was mooi en netjies.
Apr 2025
Frans M
Saam met lewensmaat
4.0
Die verblyf en diens was uitstekend. Dankie vir die wyn! Die personeel was behulpsaam en die ontbyt en verblyf was uitstekend. Daar kan gelet word op ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 70 Drakensberg Avenue, Waterkloof Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Duke & Duchess Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Drakensberg Avenue, Waterkloof Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa15500e79b1d5bbed8d7d51304f5dbae633eb9910091dd69a5209c4d8cde43f511536e2162d89b5527e1edeb4bfe223db65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 70 Drakensberg Avenue Waterkloof Park 0181 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.78916970169 28.259747639322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang