Duke House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Duke Street, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Duke House is 'n semi-losstaande Victoriaanse huis in die voorstad Woodstock, ongeveer 16.5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Bespreek vir een of twee persone, die huis word met die eienaar gedeel en het 'n gedeelde badkamer, sowel as 'n dek met uitsigte oor Tafelberg, Leeukop, die stad en die hawe. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n groot stort.
Die gemeenskaplike kombuis is basies en toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel, in hul kamers of op die dek geniet. Die gasheer werk tans van die huis af en verkies dus gaste wat 'n plek nodig het om te slaap, te bad en wegneemetes op te warm. Daar is oorgenoeg koffiewinkels in die omgewing met WiFi en werkruimtes, sowel as geriewe wat werkruimtehuur aanbied.
Gaste kan hierdie knus basis geniet vanwaar hulle alles wat die Moederstad bied, kan verken, of dit nou vir werk of ontspanning besoek word. Die eiendom bied 24-uur WiFi en is 'n rookvrye onderneming.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 22 Duke Street, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Duke Street, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang