Successfully reported

DullVino First House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Katrina N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great stay. Wonderful stay in a neat and well-organised house. All the amenities we needed and more special touches like coffee pods for morning coffee and sweets on our pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en sal beslis weer gaan. Baie rustige deel van die dorp. Alles is daar wat nodig is. Net jammer ons verblyf was so kort. Sal beslis weer by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Baie groot en ruim huis. Netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het. Lekker warm komberse en verwarmers vir die koue. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino First House
Baie dankie, bly julle het dit geniet!

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2025

Eiendom kort aandag, kuier kon baie beter wees. Die huis was vuil, die patio area en grasperk onversorg en buite area vol onkruid en lang gras. Dit is ook glad nie troeteldier-vriendelik. Die heining en hek aan voorkant van die huis kort dringend aandag - dit bied geen sekuriteit vir jou voertuig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Kobus
DullVino First House
More, jammer oor ongerief. Dankie vir terugvoering! Sal werk maak aan voorstelle. Ons streef om te verbeter, en weereens dankie vir terugvoering. Dullvino

Mariaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantastic. Very comfortable. All that we needed was supplied, neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino First House
Hi there, thank you for the reply and good rating, much appreciated. Regards, Kobus

Trisha K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great overnight stay. Would highly recommend it. Well appointed and tastefully decorated house. Had all the accessories we needed for a group of 6 people. Nicely situated within walking distance to a great restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino First House
Hi there, greatly appreciate your compliments! Hope to see you and the group again. Regards, Kobus!

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

DullVino House is aan rustige, skoon plek, wat jy onmiddellik tuis laat voel. Ek was vir seker aangenaam verras met die netheid van die DullVino House en alles wat jy mag nodig kry vir slegs 'n naweek of 'n paar dae se verblyf is beskikbaar. Die ligging is loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino First House
Hi daar, Gerda. Dankie vir die resensie! Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle weer. Groete, Kobus

Brian O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker. Heerlik gebly in Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino First House
Dankie vir die lekker resensie, besoek ons gerus weer! Groete.

Jaco D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker. Great, loved it. Just what we wanted for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gebaseer naby aan alles wat dit lekker maak om die dorpie te verken. Baie lekker en gerieflik vir kinders en troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino First House
Baie dankie, bly julle het lekker gebly!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 134

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 595
R 2 595 R 1 817
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 595
R 2 595 R 1 817
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 595
R 2 595 R 1 817
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 506 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a6ca3adb2302dbbdb7e557ac2cb0e3cc3ea0f2750a7a845fcae796007496d0944d1d85fcaeae10393af8e82b76e4f9a4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 595 nouVanaf R1 817 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Stand 506 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420194002084 30.101499198768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang