Dunroamin Safaris
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 of farm Krokodilrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dunroamin Safaris is geleë in die pragtige en majestueuse Waterberg Biosfeerstreek. Die Waterberg het 'n natuurlike skoonheid wat, vir diegene wat die gebied goed ken, elders ongeëwenaard is. Dunroamin Safaris bied 4 volledig toegeruste, selfsorg grasdak-chalets, elk met sy eie spesiale kenmerke.
Die chalets kan tussen 2 en 6 volwassenes akkommodeer. Elke chalet bestaan uit 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof of 'n vierplaatstoof met oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in skottelgoedseep, vadoeke, koffie, tee en suiker. Lugversorging en WiFi is ook beskikbaar. 'n Gratis sak brandhout word voorsien. Elke eenheid het sy eie braai, en linne en handdoeke word voorsien.
Die Hooflodge bied 'n TV met DStv, indien gaste hul programme wil kyk, en het ook WiFi beskikbaar. Dit beskik oor 'n groot eetkamertafel met sitplek vir 12 mense, 'n sitarea, 'n binnenshuise kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Buite is daar 'n groot boma wat tot 18 gaste kan akkommodeer.
Die eiendom het 'n kragopwekker om krag te verskaf tydens beurtkrag of kragonderbrekings.
Dunroamin Safaris is slegs 2.5 uur vanaf Johannesburg en 2 uur vanaf Pretoria geleë, ongeveer 25 km buite die klein dorpie Vaalwater, in 'n malariavrye gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Portion 6 of farm Krokodilrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Dunroamin Safaris het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 of farm Krokodilrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang