Successfully reported

Dutton's Cove Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jana-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks! Dit was lieflik! 'n Lekker groot bed, genoeg spasie in die plekkie, pragtige uitsig, heerlike ontbyt in die bed, baie stil in die oggend (jy hoor net die see en die voëltjies). Ons kon net ongelukkig nie die bad gebruik nie a.g.v. waterbeperkings in die dorp. Maar regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlik! Fantasties, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie rustig. Het dit baie geniet. Uitsonderlike uitsig en die geluid van die branders was die beste om mee aan die slaap te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige, skoon, netjiese, perfekte blyplek en omgewing. Ongelooflike ervaring. Ligging perfek. Uitsig asemrowend. Ontbyt op tyd in ons kamer bedien, stylvol en heerlik. Gaan beslis weer daar kom oorbly. Correen het als seepglad laat verloop. Weereens net dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

One of our chosen stay-over places. Great view and, as always, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

I would highly recommend Dutton's Cove to anyone! Thank you to Dutton's Cove. Friendly, clean, responsive and informative. Awesome stay. I would highly recommend them to anyone, and I can confidently say that the prompt service will never let you down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal weer gaan. Uitstekende diens. Die lugting en blyplek is uitstekend. Die diens en personeel is van hoë gehalte. Baie dankie vir al die moeite wat jy vir ons gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable room with great view. Comfortable with excellent service and the bonus of the excellent restaurant on our doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Mooi, skoon en 'n uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker, baie mooi en netjiese plek. Defnitief waarde vir geld, vertrek is baie mooi, groot en skoon, bed is baie lekker en gemaklik, see uitsig was asemrowend en die ontbyt was smul lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfa4c714ab95086f8490e13cc256084ccde420f249d5be541aeceaf0f9f97a7fd9c71e9f3d6d93ef2167dedbdf0fcd6b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang