Successfully reported
+24

Dutton's Cove Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 14 Des 2025.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dutton's Cove Guesthouse en Dutton's Cove Restaurant is in die hartjie van die Tuinroete naby George Lughawe geleë.

Die 12 smaakvol versierde gastekamers is sonnig en helder met al die nodige geriewe vir gerieflike verblyf. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n sitkamertjie en 'n privaat stoep.

Heroldsbaai is bekend vir sy sonnige dae en daar is aktiwiteite soos gholf, voetslaan, branderplankry en fietsry. Dutton's Cove is die ideale bestemming vir 'n lang vakansie, naweekwegbreek of sakereis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jana-mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks! Dit was lieflik! 'n Lekker groot bed, genoeg spasie in die plekkie, pragtige uitsig, heerlike ontbyt in die bed, baie stil in die oggend (jy ho...
Sien meer
Sep 2025
Adam B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik! Fantasties, alles was perfek!
Sep 2025
Francois D
5.0
Baie rustig. Het dit baie geniet. Uitsonderlike uitsig en die geluid van die branders was die beste om mee aan die slaap te raak.
Sep 2025
Dr Stephan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, skoon, netjiese, perfekte blyplek en omgewing. Ongelooflike ervaring. Ligging perfek. Uitsig asemrowend. Ontbyt op tyd in ons kamer bedien, s...
Sien meer
Aug 2025
Chris J P
Saam met lewensmaat
5.0
One of our chosen stay-over places. Great view and, as always, great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dutton's Cove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfa4c714ab95086f8490e13cc256084ccde420f249d5be541aeceaf0f9f97a7fd9c71e9f3d6d93ef2167dedbdf0fcd6b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang