Dutton's Cove Guesthouse
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 14 Des 2025.
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dutton's Cove Guesthouse en Dutton's Cove Restaurant, skuil in die hartjie van die Tuinroete, gerieflik naby die George-lughawe.
Die 12 smaakvol versierde kamers is sonnig en helder met al die benodigdhede om te ontspan en jou verblyf te geniet. Elke kamer het gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste, met 'n ekstra klein sitkamer en privaat stoep.
Heroldsbaai bied die belofte van sonnige dae op die strand, asook vele ander doendinge in die omgewing wat gholf, voetslaan, branderplankry en fietsry insluit. Dutton's Cove is die plek om te wees vir jou volgende langverblyfvakansie, naweekwegbreek of sakereis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maritza Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 121
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Dutton's Cove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang