Successfully reported

Beach House Merak

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mike P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very comfortable, more than we expected. Very quiet and peaceful, fully equipped, well maintained, and extremely clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmare B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike kuier in 'n prentjie mooi huis. Ons het baie lekker gebly. Gesin van 4 met ouma en oupa saam. Die huis is pragtig en ruim en het alles wat jy nodig kan hê. Ons het elke dag dolfyne gesien en lekker op die balkon gekuier. Die strand is stapafstand van die huis af deur die oord. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die kuiers op die stoep was die beste! Ons het dolfyne en walvisse gesien! Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang deur Danie en Lindie. Danie was so gaaf en het ons selfs gehelp met ons bagasie. Lindie het ons deur hulle lieflike plek geneem en ons was regtig beïndruk! Die plekkie is pragtig mooi, gerieflik, en silwerskoon. Die area is veilig, rustig en goed versorg. Dit was heerlik om die voëltjies in die bome te hoor en die dolfyne in die water te sien baljaar van die stoepie af. Alles was perfek! Ons het baie lekker gebly! Dankie Danie en Lindie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Wat 'n voorreg om sulke aangename gaste te akkommodeer. Shayne en Sonia het vir ons die huis net so skoon gelaat soos hulle dit gekry het. Kommunikasie was van die begin af goed. Dit sal vir ons 'n plesier wees om hulle weer te akkommodeer, vyf ster gaste.

Derick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

4 dae wegbreek. Beslis - ruim huis met goeie geriewe en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Pragtige uitsig op die see en lekker braaigeriewe op die stoep. Heerlik gebly. Uitstekende verblyf met goeie geriewe. Eienaars baie tegemoetkomend vir versoeke. Kan definitief sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alismi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gemaklike huis weg van die huis. Heerlik. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker rustig en sonder enige kommer. Baie mooi en netjiese plek, ligging besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike huis. Ruim, goeie ligging en pragtige see-uitsig. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Baie netjiese woning en baie goed geleë om meeste besienswaardighede te besoek. Baie lekker gebly! Danie was 'n baie hulpvaardige en gasvrye persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Grant G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Die plekkie was perfek vir my en die gesin en ons was goed ontvang. Het beslis die see-uitsig geniet, en die rustigheid enige tyd die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindie
Beach House Merak
Beste Grant Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Die huis is skoon en netjies gelaat. Sien uit na jul volgende kuiertjie. Vriendelike groete Lindie Beach House Merak

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 480
R 2 480 R 2 232
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 480
R 2 480 R 2 232
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 480
R 2 480 R 2 232
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Kloof Street, Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79afd36afb3df215ff0e89580d7a719ef1e6b5043259c936cec36eb8420a27d981fbfc0bfe04ac942f1252ce8af7e18238c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 480 nouVanaf R2 232 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 27 Kloof Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050564637216 22.277125410919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang