Dwarswegstrandoord
Beskrywing
Dié karavaanpark het 23 staanplekke en is nie teen die seefront nie. 16 van die staanplekke is gras en 7 is geplavei, maar almal het water- en kragtoevoer. Die ablusiegeriewe is skoon en jy kan slegs toegang kry met 'n pinkode. Die ablusieblok bestaan uit 'n waskamer, 'n haarsalon en opwasarea. Die karavaanpark is driester gegradeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die karavaanpark het 11 seefront-staanplekke. Al die staanplekke is geplavei en het water- en kragtoevoer. Die ablusiegeriewe is skoon en jy kan slegs toegang kry met 'n pinkode. Die ablusieblok bestaan uit 'n waskamer, 'n haarsalon en opwasarea. Die karavaanpark is driester.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dupleks-woonstelle is ten volle toegerus, elkeen met 'n motorafdak, badkamer met 'n wasbak, stort en toilet en privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Bring asseblief eie handdoeke en 'n braairooster.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstelle op die grondvloer bied volledig toegeruste selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne of klein groepies gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kombineer gemak met gerief, wat dit 'n goeie basis maak vir 'n ontspanne vakansie. Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot vyf gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. 'n Bykomende enkelbed word in 'n aparte area voorsien, geskik vir een gas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en noodsaaklike kombuisware. Die sitkamer het 'n TV met die DStv Stay Essential-pakket. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe, en elke eenheid het ook 'n oordekte motorafdak agter. Hierdie goed toegeruste woonstelle is ideaal vir 'n gemaklike en bekostigbare vakansie-ervaring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Bring asseblief eie handdoeke en 'n braairooster.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die seefrontwoonstelle is reg voor op die see geleë. Elke woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Aan die seekant is 'n heerlike stoep met braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar onder 'n motorafdak. Die eenhede is driester.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Bring asseblief eie handdoeke en 'n braairooster.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huise front na die see en het 2 slaapkamers. Elke huis het 'n badkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die lieflike veranda het braaigeriewe en het 'n see-uitsig. Daar is 'n motorafdak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Bring asseblief eie handdoeke en 'n braairooster.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huise is op die seefront en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Elke huis is ten volle toegerus. Elke huis het 'n TV met DStv Hotelpakket, asook 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Elke huis beskik ook oor 'n stoep aan die seekant met sy eie braai en 'n motorafdak. Die eenhede is driester.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Bring asseblief eie handdoeke en 'n braairooster.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede is op die seefront en het elk 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Al die kamers het ingeboude kaste en linne word voorsien. Hierdie eenhede het elkeen ook 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort. Die eenhede is teen die see geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Bring asseblief eie handdoeke en 'n braairooster.
Huisreëls
Gaste kan vroeër inklok of later uitklok as hulle wil, maar 'n ekstra fooi word gehef.
Gaste moet dit asb. vooraf met die kantoor reël indien hulle van plan is om vroeg in te klok of laat uit te klok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 321 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang