Successfully reported

Eagle View 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Jarrod T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The best time ever, perfect relax getaway. Absolutely awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absoluut ongelooflike uitsig! Ons het so lekker hier gebly. Eagle View 2 spog met uitsonderlike uitsigte, privaatheid en alles wat 'n mens nodig het. Die bed was gemaklik en beddegoed en linne van baie goeie gehalte. Dit is besonders om saans die sterre te sien vanuit jou bed en soggens die sonsopkoms. Reëlings vir in- en uitcheck het seepglad verloop en die eienaar was te alle tye beskikbaar vir enige navrae. Ons sal beslis weer hierheen kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Amazing. Het heerlik gebly met 'n pragtige uitsig en plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful unit with stunning views and ultra comfortable. Absolutely peaceful. The most luxurious furniture and setting. The fine detail was extraordinary! The feel of the place is much more than the pretty photos. Spectacular views greet you all around. This was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

100%. Ja, het lekker gebly. Hou van die view en die natuur, en dat daar geen ander mens in sig was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Spectacular view and immersed in nature. World class comfortable and lived up to expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

‘n Stukkie hemel op aarde! Lanklaas so lekker afgeskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziphozinhle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Magical and beautiful. We had a wonderful time together, looking at nature and the mountain. Beautiful cabin and the tub was a good thing to add, looking at the view outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

The views are breathtaking and truly make the stay unforgettable. This was fantastic! The location is superb. The self-catering equipment is excellent and well-stocked. The views are breathtaking and truly make the stay unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik en sal weer kom. Die kuier was lekker gewees en die rus fisies en geestelik was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Beumont Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb85c63518b7ad1f011804a4c79b1eb628b0b1ffb4faf90c7cfdde300296a4dcf40c09529655d8613bb5d2c28fa34989dd94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R540 Beumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.380555845836 30.181421782642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang