Eagles Ridge Country House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kologha Forest Road, Kologha, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagles Ridge Country House is geleë in die Amathola-berge naby Stutterheim in die Oos-Kaap. Die eiendom bied verblyf in 'n bosomgewing, omring deur inheemse bome en berguitsigte.
Verblyf bestaan uit 9 enkel- of dubbelkajuite en 3 hotelsuites. Een van die suites is 'n wittebroodsuite met 'n sitkamer, kaggel en privaat balkon. Alle eenhede het en suite-badkamers. Daar is geen TV's op die eiendom nie.
Geriewe op die perseel sluit in 'n natuurlike eko-swembad, gemeenskaplike selfsorgkombuis met 'n gasstoof en basiese toestelle, 'n eetarea met mosaïekvloere, 'n binnenshuise braai-area en 'n gedeelde sitkamer met boeke. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste. Middagete en aandete moet vooraf gereël word.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in gemerkte boswandelpaaie en watervalle binne loopafstand. Die gebied bied ook geleenthede vir voëlkyk en natuurwandelings binne 20 kilometer van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kologha Forest Road, Kologha, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
- Gaste dink Eagles Ridge Country House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kologha Forest Road, Kologha, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang