Successfully reported

Ease@Epa Valley Farm Stay

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, stilte, kalmte met 'n sprokie uitsig. Nicita en Sunet het ons verwelkom. Hulle is beslis 'n aanwins vir die plek. Ons tuis laat voel, altyd bereid om te help, hulle het werklik ons verwagtinge oorskry en ons sal beslis weer kom kuier. O, en laastens, as jy hier aankom, moet jy die Epa souse tasting doen. Beste souse ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembile M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Love it. Host is friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gewees. Baie lekker gebly en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
Welkom terug enige tyd Thys. Sterkte met jou dinge en vat raak!

Theo B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Baie lekker en rustig met asemrowende uitsig oor die berge. Baie lekker en rustig met asemrowende uitsig oor die berge. Het bietjie probleme met die geyser gehad, maar die vriendelike en behulpsame personeel het dit uitsorteer. As jy in die somer gaan wees, moet jy op die uitkyk wees vir bosluise nadat jy in die veld gestap het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brian E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is baie mooi. Net drie dinge het gepla: Die toegangspad is 'n bietjie rof. Die bad is gevaarlik glad as jy stort. Ons kon nie die badkamerlig afskakel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ciska O
1 nag Saam met vriende
3.4
Jun 2025

Goed. Negatiewe punte: Die braaier was nie skoon gemaak nie – ons moes dit self doen. Die braairooster was vol gate en baie geroes. Geen draadborsel om dit te probeer skoonmaak sodat ons kon braai nie. Op die webtuiste wys dit dat daar ’n dubbelbed is, maar daar was geen dubbelbed nie – net 6 enkelbeddens. Positiewe punt: Die kamers was mooi skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brenda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2025

Bietjie teleurgesteld, vir 2 aande betaal, net een aand gebly. Wandelpaaie word nie onderhou nie, gemeenskaplike kombuis is vol vuil skottelgoed. Daar is nie warm water in die aande nie. Kamers is wel baie skoon en netjies.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suretha Prinsloo P
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Mrt 2025

Ontevrede met standaard. Cama3 was nie volgens standaarde. Handvatsel gebroke en nie skoon. Grande het nie warm water gehad nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Christian R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Het reeds bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
Sien julle weer. Welkom enige tyd.

Nicholas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Great stay. Friendly people. Pet friendly. Would go back. It was great. We were travelling with our large dog and it was really nice that she could be with us. The place was nice, the staff were nice, and there was plenty of hiking to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a04c969315bea4a6e9b703ae661009e7b8e8f731a231bdba34b847f024f047a7b9349575f6bc95bd02cde4ab0029cad5f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R150 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Camp Trevor Ptn 25 Doornhoek 344JT 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.645088994743 30.314294305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang