Successfully reported

East of East Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adrie P
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantastic, peaceful. Absolutely wonderful surroundings, was clean and neat. Owners were very friendly and helpful. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Adrie, Dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer!

Coenraad P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beste plek, met die vriendelikste gasvrou. Dankie vir jou! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om julle weer hier te kon verwelkom.

Teresa D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie rustig. Die plek is baie mooi en netjies. Baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Deon O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netjies, rustig, verwelkomend. Ons verblyf was uitstekend. Die eenheid is baie goed versorg en netjies. Die omgewing is baie rustig en ons gasvrou is baie verwelkomend. Die biskuit was 'n ekstra bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Dankie Deon. Dit is ons doelwit om ons gaste tuis te laat voel.

Kells C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Restful. Restful. We were visiting for a wedding and needed a place to stay near the venue. The hosts are amazing and accommodating. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Thank you for taking the time to write a review. It was lovely meeting you.

Carla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Great stay. It was a great stay! Friendly people and the beds are really good quality. It is a nice place to stay! The only thing is the curtains in the bathroom are see-through, so I felt a bit uncomfortable, but other than that everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Carla, Dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee om die gordyne in die badkamer meer privaat te maak.

Lynette O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtige blyplek met baie spasie. Pragtige blyplek met baie spasie. Heerlike grasperk vir kinders en toegerus met alles wat nodig is. Veilig en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Lynette, Dankie vir jou tyd om terugvoer te gee. Ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Anien L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was die wonderlikste oase in die middel van die bos! Ons kon nie ophou kyk na die mooi tuine en details in die huis nie. Sinette was ongelooflik ingestel op wat ons nodig gehad het en het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons lekker te maak daar. Selfs nie eers load shedding was 'n probleem nie. Ons het so lekker daar gebly en sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat in daardie omgewing moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Anien, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

Elize O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

'n Juweel van 'n kothuis in die rustigheid van die natuur. Die kothuis is toegerus met alles wat mens nodig kon kry. Ons was ongelukkig net vir een aand daar, maar sou graag langer wou bly. Sinette se besondere gasvryheid het bygedra dat ons vroeër kon inklok aangesien ons op pad was na 'n troue. Ons sal East of East met vrymoedigheid kan aanbeveel en sal self graag 'n paar dae daar wou deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Elize Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer en hierdie keer sommer vir 'n paar dae. Julle is enige tyd welkom terug.

Werner S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Uitstekende fasiliteite. Mooi, netjies en gerieflik. Ons sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel. Dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Rhenosterfontein Road, Donkerhoek, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b6cd1f934a000e9edb02d7dd5652326ab93607ab291a49b7618b16f550bb57758e6c9c1fa99a26b84dbdf42bfd49ea6e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 23 Rhenosterfontein Road Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.787939510022 28.465117514133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang