Successfully reported

Eastern Hills

Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis is ideaal vir 2 gaste en het ’n uitsig oor die gholfbaan en die swembad, en dit het ’n privaat ingang. Die kamer het lugversorging, ’n koningingrootte-bed met verekussings asook anti-allergeniese kussings. Die en suite-badkamer het ’n stort en toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met ’n tweeplaatstofie en oond, ’n yskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie en suiker word voorsien. Die kothuis het ’n eetarea vir 2 en die sitarea het ’n gemaklike leerbank en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het ’n lieflike uitsig oor die gholfbaan en swembad, wat gaste gerus mag gebruik. Parkeerplek word voorsien en let asb. dat rook in die kothuis verbode is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel saam met hul honde.
Let asseblief daarop dat die kothuis via trappe na die kombuis bereik word en ongelukkig nie rolstoeltoeganklik is nie.
Die swembad is slegs vir privaat gebruik.
Kinders kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Rook en vape word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen besoekers word in die eenhede toegelaat nie. Slegs betalende gaste word toegelaat. In die geval van hospitaalpasiënte moet reëlings met die eienaar getref word vir vinnige besoeke.
Daar is 'n klubhuis op die landgoed wat gaste kan gebruik om hul besoekers te ontmoet.
Een voertuig per eenheid word toegelaat.
Geen geraas na 20:00 nie, aangesien dit 'n privaat landgoed is en daar reëls daarteen is.
Daar is 'n vriendelike versoek dat elektrisiteit, lugversorging en water bedagsaam gebruik word en asseblief afgeskakel moet word wanneer gaste die eenheid verlaat.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar vir verblyf van langer as 5 dae.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid A
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid A is 'n moderne eenheid met 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Daar is 'n dubbelwasbak, stort, toilet en 'n bad in die badkamer. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het ook die volledige DStv-pakket. Die kombuisie het 'n ketel, yskas, vrieskassie, Snappy Chef, mikrogolf, kombinasie-oond, rotisserie-braaier en lugbraaier. Die ingang is op die grondverdieping en daar is 'n balkon by die leefarea se deur. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel saam met hul honde.
Let asseblief daarop dat die kothuis via trappe na die kombuis bereik word en ongelukkig nie rolstoeltoeganklik is nie.
Die swembad is slegs vir privaat gebruik.
Kinders kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Rook en vape word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen besoekers word in die eenhede toegelaat nie. Slegs betalende gaste word toegelaat. In die geval van hospitaalpasiënte moet reëlings met die eienaar getref word vir vinnige besoeke.
Daar is 'n klubhuis op die landgoed wat gaste kan gebruik om hul besoekers te ontmoet.
Een voertuig per eenheid word toegelaat.
Geen geraas na 20:00 nie, aangesien dit 'n privaat landgoed is en daar reëls daarteen is.
Daar is 'n vriendelike versoek dat elektrisiteit, lugversorging en water bedagsaam gebruik word en asseblief afgeskakel moet word wanneer gaste die eenheid verlaat.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar vir verblyf van langer as 5 dae.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Observatory Drive, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA418fd2d2737964c8300936644db77d2bff7a4afd04d4f0f6912d6e0f25eff9f1a446eaa7208f8318b91ceb5c0f96448ef698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 34 Observatory Drive Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815904439494 28.314113516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang