Easy Going Hermanus
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Church Street, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Easy Going Hermanus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Hermanus, Wes-Kaap, en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer bestaan uit 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, saam met gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot meer buitelugsitplekke met rustige see-uitsigte. Die eiendom spog met 'n groot tennisbaan en 'n mini-gholfbaan, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is op die kompleks se perseel beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 95
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Church Street, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Easy Going Hermanus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Church Street, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang