Easy Stay - Vantage 015
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die gebou 'n residensiële perseel is en gaste moet die geboureëls nakom. By inklok moet u uself met die reëls vergewis. U sal hierdie reëls by die elektroniese inklokstasie moet aanvaar. Ons sal u graag 'n afskrif gee indien u een versoek. Die besoekers aan die woonstel sal ook die inklokprosedures moet nakom.
Die volgende is onder andere die belangrike reëls waaraan u moet voldoen (en is 'n voorwaarde vir u bespreking by ons):
Maksimum 2 gaste per een slaapkamer plus 'n maksimum van 2 besoekers gedurende besoekure.
Maksimum 4 gaste per twee slaapkamers plus 'n maksimum van 2 besoekers gedurende besoekure.
Die besoekers mag slegs van 08:00 tot 21:00 in die woonstel teenwoordig wees.
Geen harde musiek, TV of enige vorm van geraas nie.
Geen partytjies word binne die woonstel of in die gange toegelaat nie.
Geen alkoholverbruik in gemeenskaplike areas van die gebou nie.
Versuim om bogenoemde na te kom, sal lei tot uitsetting. Indien u uitgesit word, sal geen terugbetaling verskaf word nie en boonop sal 'n bouboete gehef word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang