EbGow Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Pinehurst Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
EbGow Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat perfek geleë is vir 'n intieme ontsnapping in Kaapstad, ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel word deur sonkrag aangedryf, word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie, en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-stoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en beskik oor 'n klein etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel met toesigkameras wat 'n veilige en rustige toevlugsoord verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zenobia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 81 Pinehurst Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Gaste dink EbGow Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Pinehurst Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang