Successfully reported

Eco Lodge

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
André S
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie aangenaam. Gemaklik met restaurant op perseel. Baie aangenaam, veilig, gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

A very pleasant, overnight stay. A lodge with great character, especially the restaurant which provided excellent food and service. Lighting in the rooms could be a bit brighter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine B
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2025

Standaard ok. Net ok. Standaard ok.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rudolph L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Ons het die verblyf baie geniet ten spyte van 'n paar tekortkomings. Die eenheid was baie skoon en netjies met goeie afwerkings. Groot kombuis. WiFi het nie gewerk nie. Geen voorsiening vir rokers nie - hulle kan gerus 'n klein tafel met sambreel en 2 stoele voor die eenheid sit. Geen onderdak parkering nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Geraldine B
1 nag Saam met vriende
3.2
Jul 2025

Ok. Kamers ok. Een van die kamers se elektrisiteit het nie gewerk nie, plan gemaak vir aand.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 460
R 1 460 R 1 022
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 460
R 1 460 R 1 022
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R 1 460 R 1 022
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0557, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1baca2045a9b83a90721d40d5a7b6a45ab9c9ced0e7f069eb7446f91cc7223a1f74babef178892615c34c58be4f32da91182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 460 nouVanaf R1 022 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 17 Fox Odendaal Street Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.6682108 27.7458816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang