Successfully reported

Eden Safari Country House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mertz D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties en werklik waarde vir geld. Die huis was pragtig en goed ingerig. Ons sal dit beslis weer gebruik en is spyt ons het net 1 nag daar oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtig. Fantastiese verblyf en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Exceeded expectations and we will be back. The house was very well kept with great spaces inside and out to allow for all guests to be together or to do their own thing. Surrounded by trees and the upstairs patio to comfortably sit, our time was very relaxing and busy with animal visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Ek sal sonder vir seker weer in die toekoms van hierdie gerief wil gebruik maak. Verblyf was aantreklik, aangenaam en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Was uitstekend en bo verwagting mooi en lekker. Geriewe was meer as voldoende en gemaklik. Johnson, die helper, was uitstekend. Beveel Eden Safari Country House aan met 'n ope hart en skoon gewete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2023

Wonderlike bosveldgevoel en ontspanne na 'n dag se werk. Baie stylvol en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie netjies huis met alles wat jy kan benodig. Huis is baie ruim, netjies en goed ingerig. Rossouw en Johnson gaan uit hulle pad uit om seker te maak alles verloop goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

'n Lekker rustige tyd in die bosveld. Ons het ons kuiertjie baie geniet. Die kliëntediens was uitstekend. Ek sal Eden Safari Country House vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joey R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ongelooflike wegbreek. Die huis is pragtig en ruim, Die kombuis goed toegerus. Johnson is baie behulpsaam. Die watertoevoer na die hoofslaapkamer se badkamer is egter baie baie stadig. Net 'n paar dingetjies waarna daar opgelet kan word, behalwe die watertoevoer na badkamer in hoofslaapkamer, is die dakwaaier in hoofslaapkamer wat nie werk nie, die lugverkoeling werk wel, maar kan nie aangesit word wanneer van die ander gaste onder kuier nie, die stroombreker is te klein om dit te hanteer. Maar behalwe vir die paar klein goedjies, het ons heerlik gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Excellent value for money. Enjoyed our stay. Great accommodation and Johnson went out of his way to ensure that we were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rousseau Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1202 Oribi Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0320cf859526331d3b35db36666c3fc68384bb5f30a670fdfeb1ca4cda0b73c063109cf7365937f65f43c602bcc9e06648e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12) 56 5 1 5 1202 Oribi Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35804 31.76472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang