Successfully reported

Eden Dunes 58

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die aantal besoekers binne die eenheid mag nie die vermelde en ooreengekome aantal wat tydens die bespreking aangehaal is, oorskry nie.

Die eenheid word nie skoongemaak nie, maar skoonmaak kan teen 'n ekstra koste gereël word. Stuur asseblief vir ons 'n e-pos as u dit wil reël.

Besprekings van korter duur as die minimum wat in die tariewe vir elke seisoen vermeld word, sal 'n toeslag hê.
'n Deposito van 50% is nodig om u bespreking te verseker. Verlengings van die deposito se betaaldatums sal oorweeg word. Die balans moet 5 dae voor aankoms betaal word.
Vra gerus oor spesiale aanbiedinge/afslag vir 'n verblyf van 10 dae of langer (slegs in die laagseisoen).
'n Administrasiefooi is kontant betaalbaar met aankoms, onafhanklik van die duur van die verblyf. Dit sluit 'n administrasiefooi, wasgoed- en skoonmaakdienste in nadat gaste vertrek het.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Geen kredietkaartfasiliteite nie, slegs EFT-betalings.
Alle linne, duvets en kussings word voorsien. Bring asseblief u eie bad-, strandhanddoeke en toiletware.
Ons hef nie 'n breekskadedeposito nie. Vervang asseblief gebreekte of beskadigde goedere met dieselfde of 'n soortgelyke vervanging.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyers Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjYzY4MTk0LWM2YmEtNDA2Yy05MjU0LTIxN2U5N2E2ZDI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Albert Meyers Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.80839791924 30.41101607762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang