Eden on Sea
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 812 Monty Sawyer, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden on Sea bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Glenmore Beach. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis terwyl hulle aan die Ooskus besoek.
Gaste het 'n keuse tussen 2 aparte eenhede, een eenheid het geen uitsig nie, Marlin, en Whale-kamer het 'n asemrowende uitsig oor die tuin, albei met privaat ingange en en suite-badkamers. Verder beskik elke eenheid oor lugversorging, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n slim-TV met beperkte DStv-kanale en Netflix, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
'n Buitestoep met sitplek kan geniet word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 550 m van Glenmore Beach af en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lyzette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 812 Monty Sawyer, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden on Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 812 Monty Sawyer, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang