Successfully reported
+20

Eden On The Bay 125

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden On The Bay 125 is 'n selfsorgwoonstel in die leefstylkompleks Eden on the Bay, Big Bay. Die area is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende gebied besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windsurf en vlieërbranderry, terwyl ander aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, stap, inkopies en eetplekke naby geniet kan word.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks wat uitkyk oor Big Bay-strand met sy pragtige uitsig op Tafelberg. Die kompleks bied ook restaurante, kitskoswinkels en verskeie ander winkels.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n driesitplekbank, 'n eensitplekbank en 'n platskerm-TV met Netflix het.

Die woonstel het 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die Eden on the Bay-kompleks bied 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkering word vir 1 voertuig voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Cormorant Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 125 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZWE2YmQ3LTIzNDAtNDQwYy05ZmNiLTkyMmRlMDNmM2VlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.79214161479 18.457906041431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang