Successfully reported
+42

Eden Villas Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Buitekant Street, Obama Hills, Mothibistad, 8774, Noord-Kaap
  • Vanaf R968 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden Villas Guesthouse bied moderne en gerieflike B&B-verblyf in Mothibistad en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies en gesinne. Hierdie verblyf is net 10 km vanaf Kuruman en bied maklike toegang tot die Mothibistad-winkelsentrum.

Dié gastehuis beskik oor 'n reeks kamers wat elk slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Elke slaapkamer het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort in.

Elkeen van die kamers het moderne geriewe wat 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi insluit. Eden Villas Guesthouse is smaakvol versier, etes word in die eetarea bedien en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kuruman is net 'n entjie se ry ver en bied besienswaardighede en geriewe. Gaste kan die Kuruman Eye en die Moffat-sending verken, asook die dorp se inkopiesentrums, restaurante en ontspanningsgeriewe geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 5 Buitekant Street, Obama Hills, Mothibistad, 8774, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 968
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 968
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 968
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Buitekant Street, Obama Hills, Mothibistad, 8774, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a1076f2914b5d35822bc1fbee1a4c33baf2b40337a713ca7bf332af881a0604f427c7914e17089b56b601a9536d6306639?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R968 per nag (plek vir 2) 5 Buitekant Street Obama Hills 8774 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.400494567916 23.481514161205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang