Successfully reported
+69

Edge of Eden

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Edge of Eden bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete en werk onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit is 'n nuwe leefstylbestemming waar gaste 'n ontspannende, omgewingsvriendelike ervaring in die wêreldbekende kusdorpie Wilderness kan geniet.

Verblyf is beskikbaar in Cheesewood, 'n stylvolle gesinseenheid wat slaapplek bied vir tot 6 gaste, of Milkwood, 'n privaat en luukse wittebroodsuite ideaal vir 2, met die opsie van 'n ekstra gas.

Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer en direkte toegang tot die stoep, met panoramiese uitsigte oor Island Lake en die Indiese Oseaan. Hoëgehalte-linne, 'n keuse van sagte of ferm kussings, sagte handdoeke en swemhanddoeke word voorsien. Alle eenhede sluit WiFi en slim-TV's met Netflix in.

Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat houtvuur-warmbad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liesje S
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvolle gemak in die natuur. Baie dankie vir 'n groot bederf kuier by julle. Eenheid sorg vir groot gerief en is die perfekte wegbreek in die natuur...
Sien meer
Okt 2025
Louis M
Saam met lewensmaat
5.0
Cheesewood is baie goed ingerig en die gasheer Aubrey was baie behulpsaam. Cheesewood is baie goed ingerig en die gasheer Aubrey was baie behulpsaam.
Aug 2025
Justine K
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig en skoon. Ons het in Milkwood gebly, die kleiner een van die 2 huisies. Dit is pragtig! Mens het die mooiste uitsig oor die meer en mens kan d...
Sien meer
Jul 2025
Peet M
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing and everything you need. Very nice and peaceful. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Cobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Fantastiese boservaring weg van die gewerskaf. Heerlike kuierplek.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edge of Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 690
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 690
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fada3e30a3dbb3bee8570d66c46d4837c192a317f593f6b18b91584bca6df04e46d64fc42c34b68aae0d7273070e264f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 249 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995543644567 22.652667504338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang