Successfully reported

Egweni River Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Philippa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Most pleasant. It was a lovely unit - big and had everything you need except I couldn't find any info about WiFi. We were only there for a night and left quite early the next morning, so didn't ask at reception if WiFi was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker lekker! Highly recommend! Facilities are modern and clean. Ambiance is tranquil and peaceful. Venue is host to Parkrun every Saturday morning from 08:00, and Hart Craftsmarket every 1st Saturday of the month.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alpine F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Sal weer oornag, maar slegs in die winter. Die ventilasie in die vertrek is flou. Nie 'n te onaangename verblyf nie, maar die kamer (6) wat ons in gebly het, kort dringend aandag. Die yskas se deur moet versigtig oopgemaak word, anders staan jy met dit in jou hand. Die verkoelingsvermoë laat veel te wense oor. Ons het ysbakkies in die vrieshok gesit nadat ons die middag ingeboek het. Teen die volgende oggend was dit slegs gedeeltelik gevries. Die laaikas se regterkantse deur se handvatsel was heeltemal los gewees. Die wasbak in die badkamer is redelik onprakties; jy kan bv. nie die waterbottel heeltemal hervul nie a.g.v. die hoek van die kraan se afloop. My vrou wou die volgende oggend by die spieëltafel haar hare 'n bietjie aandag gee, maar daar is glad nie 'n kragpunt naby om die haardroër in te prop nie. Dit was 'n warm aand, en die dakwaaier raas redelik baie op die hoogste verstelling. Die bed was twee enkelbedjies wat teenmekaar gestoot was, en die probleem was dat die een bed se matras effens laer as die ander een was, wat dan 'n rif in die middel van die bed vorm wat jou slaap gemak 'n bietjie beïnvloed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele H
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2025

Lovely close to the river. Communication through the website says reception closes at 19:00. but they close at 18:00. No designated parking spots for units, leads to chaos. We had no rails or hooks or shelves in the bathroom. very uncomfortable. Bedroom main light didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kevin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Poor. Whilst the restaurant was great, the room was terrible. The bed is so old and the springs are finished. The bathroom is really bad. The shower rose is useless. The toilet was blocked the entire stay and unusable. Very uncomfortable. Water for the kettle cannot be taken from the basin as the spout is deep in the basin. The basin has no sieve to prevent losing your ring or anything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Rustig. Ja. Dit was baie rustig en stil. Die restaurant was aangenaam en rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Koffie was lekker en die bed. Ons het kamer 5 bespreek en is na kamer 14 geskuif want kamer 5 is geverf. Kamer 14 se elektriese kombers werk nie, bedlampie geblaas, beddegoed is verbleik, kamer bitter koud, geen lugversorging, daar was 'n elektriese verwarmer, darem gehelp. Badkamerdeur maak nie toe nie, badwater baie stadig en het verkleur.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charl F
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jul 2025

Frustreerend. Nee. Die mede-besoekers is buitengewoon raserig en die bestuur is afwesig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lucy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Van Coller Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7sg4VESI1gv8OKh5mbKXEi3FwYtl1LVYSbUmjZCHSp0fEN9kjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 4 2 Van Coller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.901811040256 27.446735673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang