Successfully reported

Ehlathini Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2025 tot 31 Des 2026.

Prys sluit in
Zebra-kamer
Slegs verblyf
Lion-kamer
Slegs verblyf
Leopard-kamer
Slegs verblyf
Bushman Chalet
Slegs verblyf
The Nguni Chalet
Slegs verblyf
God's Window Chalet
Slegs verblyf
Huisreëls

Etes moet 48 uur voor aankoms vooraf bespreek word.
'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir selfsorgdoeleindes.
Harde musiek is verbode.
Selfbestuur op die eiendom word nie toegelaat nie.
Terwyl die oprit geskik is vir stadsvoertuie, word gaste aangeraai om versigtig te ry. Spoedwalle is in plek om water tydens reënval te herlei, en te vinnig ry kan voertuigskade tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jemima Road, Sandnek Portion 1 Farm Leerdam 443LR, Marken, 0605S, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155cf0316fe4a197294927287c58849088963e465cf960e5f521793d26ec63f0031d3df3c815b4ab96df5cd8847f5a6fa1c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Jemima Road Sandnek Portion 1 Farm Leerdam 443LR 0605S Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.529260325842 28.363810976902
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang