Eike Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 7 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Eike Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R860R774 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eike Cottage is in George geleë en bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. Van die kombuis af lei die sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en etenstafel met stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is Outeniqua Natuurreservaat 2,3 km ver, terwyl George Gholfklub 2,4 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Eike Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Eike Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Eike Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang