Successfully reported

Destiny Inn

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Anakin S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Safe, friendly and comfortable. Safe environment, the staff are friendly and the owners are amazing people and provide comfortable accommodations. I would recommend a stay at Destiny Inn to anyone that would want to spend time in Polokwane to see all the sights and take part in the activities to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie oornag plek. Baie rustige omgewing naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker, sal enigiets weer soontoe gaan. Baie lekker diens is puik. Sy het vir ons een van haar houthuise gegee wat volledig gemeubileer is met 'n aircon, 'n TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Baie mooi beddegoed en alles was netjies en op hulle plekke gewees. Dit is 'n baie rustige vakansieplek waar jy lekker kan rus. Die kos is ook baie lekker wat sy voorberei. Hulle is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabitha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

The welcome by the owner was superb. How I wished I could stay for the whole month. The place is extremely excellent. Clean, quiet, friendly staff and owner. I won't hesitate to visit again. My heart was even sore when I had to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Gerieflik, gemaklik en lekker. Die huisies is baie mooi en netjies. Die tannie was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
1 nag
4.2
Mei 2025

Die plek het voldoen aan alle verwagtings as 'n oorslaap op pad na Kruger. Die plek het voldoen aan alle verwagtings as 'n oorslaap op pad na Kruger. Was effens moeilik om te kry omdat daar net plotnommers is. As ek betyds my foon se GPS begin gebruik het, sou dit maklik gewees het. Die gesoek is dus my eie toedoen. Omdat ek nie meer lus was vir rondry nie, het ek sommer by Destiny Inn geëet. Dit was lekker en genoeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
Destiny Inn
Baie dankie, Louis. Ons waardeer jou terugvoer en sal kyk hoe ons die aanwysings beter kan maak. Hoop jy het jou besoek in die Kruger geniet. Groete, Marinda

Martinus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Brilliant. Excellent, the best accommodation I've stayed in. Brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker gerieflike plekkie om te bly vir 'n perde naweek by Winnfield Stables. Ons het baie lekker geslaap. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie diens, kamer was skoon en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 830
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 830
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a53d7e46e1680ba3712f527eb59216a38435bab04a8eea546ce57fe15cbcc1e3e4e06cd0e12580782f17cc2f94859467fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Plot 136 Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.886941315083 29.541893005371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang