El Sjaddai
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Theron street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
El Sjaddai is 'n driester (AA) selfsorg gastehuis met 'n huislike atmosfeer geleë in 'n goed toegeruste woonbuurt van Potchefstroom.
El Sjaddai is sowat 5 minute se ry vanaf die middestad geleë en bied 'n ontspanne, privaat, gerieflike en rustige omgewing met ten volle toegeruste selfsorggeriewe en elegante tuin. Maherry Park (Vodacom Park) grens aan die eiendom en bied die perfekte geleentheid vir 'n piekniek (speelarea vir kinders) of om bloot die rustige atmosfeer wat die natuur bied te geniet.
Die gastehuis is ideaal geleë naby die gholfbaan en buiteklub, sportvelde, Potchefstroom hospitaal, Noordwes Universiteitskampus, en stapafstand vanaf die plaaslike SPAR geriefswinkel.
Gemik op die behoeftes van die sakereisiger, konferensie-afgevaardigde, toeris en klein gesin of groep wat 'n meer persoonlike, veilige en rustige huislike ervaring soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 12B Theron street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink El Sjaddai het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Theron street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang