Elana Beachfront Condo 308
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste moet asseblief seker maak dat alle vensters toe is wanneer hulle uitklok.
Gaste moet asb. die gemeenskaplike braai-area na gebruik netjies laat.
Persoonlike besittings word op eie risiko gehou.
Gaste moet asb. slegs in openbare of toegewese parkeerplekke parkeer.
Linne- en handdoekveranderings, asook algemene skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra fooi tydens die verblyftydperk beskikbaar.
Gaste moet asb. enige breekskade aanmeld vir vervanging.
Handdoeke of klere-items mag nie aan vensterrelings wat in die rigting van die see kyk, gehang word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Beach Road, Unit 308 Welgelegen Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang