Eland Valley Resort
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Mei 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eland Valley Resort bied knus selfsorgverblyf in houthutte, wat spog met wonderlike uitsigte oor die rivier.
Die oord bied 14 selfsorg-houthutte in 'n parkagtige omgewing. Daar is 4 2-slaap-kajuite en 10 6-slaap-hutte om van te kies. Elke hut het gemaklike beddens wat óf 'n dubbelbed óf 'n stapelbed is. Al die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Die kombuis lei na 'n knus leefarea met 'n rusbank en 'n TV, en het toegang tot 'n balkon wat oor die rivier uitkyk. Daar is braaigeriewe vir alle gaste beskikbaar, asook 'n gemeenskaplike swembad.
Daar is skilderagtige staptogte vir die avonturiers. Geniet die talle piekniek- en tubingplekke langs die sprankelende rivier.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sheldon Derron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eland Valley Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang