Elandsdans
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode binne die eenhede. Gaste mag onder geen omstandighede met hul eie voertuie op die plaas rondry nie. Slegs die roete vanaf die ingangshek na die akkommodasie-eenhede mag gebruik word vir aankoms en vertrek. Geen plante mag van die plaas verwyder of geneem word nie. Daar is giftige plante op die plaas – gaste word vriendelik versoek om geen blomme, plante of takke te pluk of te verwyder nie. Gebruik asseblief water en elektrisiteit spaarsamig. Ons is 100% afhanklik van sonkrag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lategansvlei Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang