Successfully reported

Elandsfontein Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het van die Suidkus gereis waar dit redelik warm was. Met ons aankoms was dit vrek koud, maar die eienaars het alle geriewe om 'n koue dag te trotseer. Ons is ook die groter eenheid gegee oor die ander een reeds geboek was teen geen ekstra koste. Alles was beskikbaar: melk, koffie, beskuit, hot chocolate en suiker. As jy wil wegbreek vir 'n rustige vakansie op die plaas, gaan bly gerus daar. Het net twee dae oorgebly, oor ons net 'n verjaarsdagpartytjie bygewoon het op Bapsfontein, so kon nie die volle plaaslewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, stil, veilig. Ja, ons het 'n heerlike ervaring gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Clean, comfortable, relaxing. Cottage was very clean and comfortable. Lovely extra touches like rusks, milk, tea and coffee were provided. Beautiful farm surroundings. Very relaxing to stay there after a long day of work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was lekker en gaan weer terug. Dit was baie aangenaam om daar te kon bly en ook vir die eienaar wat ons goed ontvang het en later kon uitcheck.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Rustigheid vanself. Ons het 'n heerlike gesinsnaweek gehad op 'n plek wat gevoel het soos 2 ure weg van die huis, maar net 'n halfuur weg was. Alles was skoon en netjies, die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, en die rustigheid was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Beautiful and peaceful surroundings. Really enjoyed our stay. Great holiday destination - a few things to know - there is no Vodacom reception, but the provided WiFi is very good. Bath with handheld shower only - a bit inconvenient, but only because personally I do not like a bath and prefer a shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustig, gemaklik. Baie rustige atmosfeer. Geniet die stilte van die plaaslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zacharias B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Clean, neat, safe, tranquil, friendly. We enjoyed our stay at Elandsfontein Farm, perfect place for a getaway weekend away from the city. We will definitely recommend it to other people looking for places to stay outside Pretoria. Ninell is a helpful and friendly host. The house is comfy, clean and has everything you need (even spare wine in case you run out and then you don't need to travel to the shops around 50 km away). It's a safe place and security is also good with a guard patrolling the farm and a four-legged friendly guard dog sometimes pops in for a visit outside the house. We hope to stay there again if we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rèze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, veilig en sielsbevredigend. Heerlike plek, rustig en veilig. Baie vriendelike gasvrou. Goeie wegbreek van die gedruis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ninell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Elandsfontein, Johannesburg, 1429, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db12c85f1737031e80573745e60c36b523d9726ecdec730bbf4696a7373308425176c00adc6b634e8ede9e4dbb14a000954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 Farm Elandsfontein Johannesburg 1429 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.964102491362 28.314836025238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang