Successfully reported
+11

Eleanor's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Montage Village, Wagtail Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Eleanor's Cottage bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Sedgefield geleë. Dié kothuis bied 'n gerieflike basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié gemeubileerde kothuis het slaapplek vir 5 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het toegang tot die tweede badkamer, toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 1 persoon.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n etenstafel met sitplek. Die aparte sitkamer lei na 'n omheinde onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Een motorhuis is beskikbaar vir 1 motor om in te parkeer.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Eleanor's Cottage is naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp, en is sowat 3,5 km vanaf Myoli-strand en die monding van die strandmeer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 34 Montage Village, Wagtail Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Montage Village, Wagtail Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf28f65ae3fb6432f7bc4b7f5e59b9f787daaa544117b067106e52aa3c4794b3f690f9dfadd6eac7b81bc5344e69a3af8ec0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 34 Montage Village Wagtail Street 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.01252127524 22.792433775116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang