Eleanor's Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Montage Village, Wagtail Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Eleanor's Cottage bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Sedgefield. Die kothuis is 'n gerieflike basis vir gaste wat hierdie deel van die Tuinroete wil verken.
Daar is slaapplek vir 4 gaste in hierdie kothuis wat oor 2 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n tweede badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en het toegang tot die tweede badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Daar is ’n slaapbank in die sitarea vir 1 gas.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie, 'n stoof en daar is 'n etenstafel met sitplek. Die aparte sitarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n tafel en stoele. Daar is 1 motorhuis met genoeg spasie vir 1 voertuig.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Eleanor's Cottage is naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp en is sowat 2,5 km van Myoli Beach af, sowel as die mond van die meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 34 Montage Village, Wagtail Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Montage Village, Wagtail Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang