Successfully reported
+31

Elegant City Escape

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jun 2025 tot 6 Nov 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Warwick Mansions, 23 Main Road, Warwick Mansion, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 656 R3 290 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Elegant City Escape met Swembad, Braai en Balkon-sitkamer is in die hartjie van Kaapstad, Wes-Kaap, geleë en binne loopafstand van die V&A Waterfront.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die woonstel bied 2 badkamers, een en suite met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede gedeelde badkamer met 'n stort oor bad en wasbak.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n ontbyttoonbank, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien, lugbraaier, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ketel. Die woon- en eetkamer bied 'n eetkamertafel vir 6 gaste, en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die sitkamer vloei na die balkon met buitemeubels en 'n gasbraai wat uitkyk oor die gemeenskaplike swembad en waterfront.

Daar is 24-uur-sekuriteit en veilige onderdakparkering.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken soos die Tafelberg-kabelkar, stap op die promenade, besoek aan die Oranjezicht-mark, of die verkenning van die restaurante en winkels wat die waterfront bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 12 Warwick Mansions, 23 Main Road, Warwick Mansion, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elegant City Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 656
R 3 656 R 3 290
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 656
R 3 656 R 3 290
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 656
R 3 656 R 3 290
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Warwick Mansions, 23 Main Road, Warwick Mansion, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae209d42a318ad2b225fd54fcd601ed67ac96190cfeff47b4f1203e19ec75a85ac9709417be97bbb2bbda76e31ec41e42a68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 655 nouVanaf R3 290 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 12 Warwick Mansions, 23 Main Road Warwick Mansion 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.910571 18.414408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang