Elements Private Golf Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2 Bedroom Chalet 158
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- 2 Bedroom Chalet 273
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- 4 Bedroom Chalet 9
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Aantal persone wat die eenheid beset: Nie meer as die aantal persone wat in die gastesertifikaat vermeld word, mag die eenheid beset nie.
Die gas wat in die gastesertifikaat genoem word, sal verantwoordelik gehou word om te voldoen aan alle bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oordreëls.
Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oordgeriewe en nutsdienste, sowel as breek- en bykomende fooie wat betaalbaar is met inklok.
Dit is die gas se plig om te verseker dat enige spesiale vereistes (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) direk by die oord gemaak of aangevra word.
Gassertifikate en identiteitsboekies moet met inklok voorgelê word voordat bewoning toegelaat sal word.
Alle gaste moet voldoen aan en alle reëls wat op die oord van toepassing is, nakom.
Inkloktye wat op die gastesertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, aangesien dit deur die oord bepaal word.
Daar mag nie meer as die toegelate aantal inwoners in 'n eenheid wees nie. Hierdie word deur die oord bepaal en op u gastesertifikaat aangedui.
Met aankoms moet u 'n voltooide en getekende Oord-vrywaring inhandig, wat saam met die Gastesertifikaat aan u gestuur sal word. Die Oord-vrywaring moet met inklok ingehandig word voordat u sleutels uitgereik sal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 9, Elandsfontein Farm, Cyferfontein District, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang