Elements
Beskrywing
Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamer het ’n Tv en yskas. Gaste wat in hierdie kamers bly kan ook van die gemeenskaplike kombuis gebruik maak. Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat groepbesprekings nie toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat ons nie besoekers of partytjies by die eiendom toelaat nie. Rook is streng verbode in die kamers of woonstelle. Geen musiek word in die buite-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke woonstel het 'n kamer met 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort en 'n sitkamer met 'n TV en 'n slaapbank wat as 'n dubbelbed kan dien. Die kombuisie is ten volle toegerus met 'n mikrogolf, yskas en 'n tweeplaatstoof. Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat groepbesprekings nie toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat ons nie besoekers of partytjies by die eiendom toelaat nie. Rook is streng verbode in die kamers of woonstelle. Geen musiek word in die buite-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 49 Sandpiper Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang