Elements
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 49 Sandpiper Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elements is 'n verwelkomende gastehuis in Table View, wat gemaklike selfsorgverblyf bied in 'n verskeidenheid woonsteleenhede en privaat en suite-slaapkamers.
Elke woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea met 'n TV en 'n ekstra dubbelbed, sowel as 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tweeplaatstoof. Die en suite-slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort, TV, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste wat in hierdie kamers bly, het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en gedeelde sitarea.
Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe op die perseel geniet, insluitend gratis kamerdiens, gratis WiFi, toegang tot 'n welige tropiese tuin, 'n groot sonverhitte swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Lughawe-vervoer en toerbesprekings kan ook op aanvraag gereël word, wat 'n gerieflike en aangename verblyf verseker.
Elements is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, die strand en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n ideale verblyf maak vir diegene wat Kaapstad besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stefan & Anja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 49 Sandpiper Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Elements het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 49 Sandpiper Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang