Successfully reported

Uitspan 253 @ Elephant Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Duisend maal weer 'n keer kom kuier plekkie. Kos vir die siel, son vir die hart. Dit was uitstekend! Wow! Ek sal definitief weer kom kuier. Die plek is pragtig, prakties, so mooi en ons het so baie diere gesien. Alles was wonderlik. Gerieflik. Stunning uitleg en alles wat jy nodig het, was daar. Die braai, die swem, die uitspan is al te lekker. Die kuier op die stoep is salig en om die natuur van die stoep af te beleef, is onvergeetlik. 'n Juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Baie dankie. Sien julle gou weer!

Richard R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Would recommend for families with small kids. The Lodge was exactly as advertised - and more. There was more than enough crockery, cutlery etc. to service the number of guests and more. The little extras made the stay very pleasant - for example, plastic mugs for the little kids, more than enough braai tongs and equipment. The pool has a safety cover that the warthogs walked on without falling in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Thank you. We are happy to hear that you and your family enjoyed your stay!

Monica G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Rustig. Perfek vir 'n groep van 6. Uitspan 253 is perfek vir 'n bosveld wegbreek. Ons sien uit vir ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Marie-louise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het dit regtig baie geniet en 'n ware juweel in die hart van die bosveld! Die plek was ten volle toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike en sorgvrye tyd weg van die stad. Van 'n goed ingerigte kombuis tot gerieflike slaapplek en netjiese badkamers – alles was netjies, skoon en prakties ingerig. Dis die perfekte plek vir enige iemand wat rus en stilte soek, of net 'n bietjie tyd in die natuur wil deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Dankie vir die resensie, ons sien uit na julle volgende kuier!

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig en verfrissend. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Superb. We had a fantastic few days in an exceptionally well maintained and well equipped unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing stay. Host was great and very helpful. Unit is very nice and had everything you're looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Thank you for your visit to Uitspan! We look forward to hosting you again soon.

Jacqueline C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ongelooflik lekker! Wat 'n heerlike naweek. Ons het lekker gekuier en so tuis gevoel. Die huis is baie netjies en skoon, in en om die huis. Die stoep is 'n absolute wenner, pragtige swembad en mooi braai boma. Ruim kamers en badkamers. Die huis is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het! Hoogs aanbeveel, julle sal ons weer sien, vir 'n week! Dankie aan 'n great gasvrou. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kon lekker ontspan. Baie dankie vir die puik diens. Ons het die wegbreuk baie geniet. Sal definitief aanbeveel vir vriende en familie. Netjies en goed ingerig, ons kon lekker afkoel in die swembad na 'n wildrit. Sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Uitspan 253 @ Elephant Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer. Sien uit na julle volgende kuier!

Cornelis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome. Ons het baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg Road, 253 Mabalingwe Elephant Lodge, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba624dcf851ec0266889d7e7ac9d474d06396520f1af3242d34ab91cfe29548caaa2f527065a7cf983974a718547fe0ee75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Rooiberg Road 253 Mabalingwe Elephant Lodge 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823000262415 28.061744256441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang